Uitgelewer aan die gevolge van die verkiesing? Dr Douw Breed behandel Josua 4:1 – 5:1 waarin die volgende sake aandag kry:
- As erfgename deur die Jordaan
- Onder die vleuels van die “afwesige” teenwoordige God.
- Deur gehoorsaamheid oorwinnaars.
Ons sing Lied 283:1, 2; Ps. 150:1, 2; Ps. 34:5, 6; Ps. 112:1, 2, 3.
Die video is hieronder beskikbaar en die oudio uitsending kan geluister word deur op oudio op die hoofblad te klik.