Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Lees: Markus 1:14-22 (2020) & Johannes 21:1-11 (2020)     Teks: Markus 1:17 & Johannes 21:6    Sing: Ps. 68: 9,13 / Skb. 26: 1-6 (lees); 7-11 (sing sittend) / Ps. 119: 4,7 / Ps. 119: 19,26,29 / Ps. 100:1-4.

Vissers van mense – van ‘n menigte mense

Die vis-embleem (Ichthus) is al deur die eerste Christene gebruik as teken, veral tydens tye van vervolging. Die Griekse woord Ichthus (ἰχθύς) beteken vis en dien as ‘n akroniem vir: Iēsous Christos Theou Uios Sōtēr – “Jesus Christus, Seun van God, Verlosser.” Hierdie simboliek van die vis het deur veral die moeilike eerste 300 jaar van die bestaan en groei van die kerk, Christene herinner aan hulle identiteit en roeping

1. Volg My

2. Vissers van mense

3. Ek sal julle vissers van mense laat word