Dawid is in die oorgangstyd tussen die Rigters en die Konings gebore, met daardie vervallegeskiedenis nog vars in die geheue. Hy het groot hervormings in die land tot stand gebring,maar daar was nog ‘n oorblyfsel van die volk wat agter die afgode van die heideneaangedrentel.
Daarop roep hy dan uit: Die Here is my hoogste geluk, my erfenis en my beker. By u skuilek. Geen afgod – kan standhou voor die Here nie. En eerder as om tyd te verspil en energiete mors op die afgode, fokus Dawid op die Here as sy erfenis. Dit is ‘n verwysing na die tyd met die inname van die land Kanaän toe die stam Levi geenerfdeel onder die stamme ontvang het nie, omdat die Here hulle erfdeel is. Dawid skaar homby hierdie woorde, en weet hy is innig verbind aan sy Vader.Daarmee saam die gedagte van die beker, wat ‘n verwysing is na die gemeenskap van Godmet sy kinders. So gesien is die erfenis van gelowiges nooit