Skip to content
Menu

Tema: God verhoor ons gebede

Hoofpunte:  1. Soos Hy wil…

                  2. Wanneer Hy wil…

                  3. Tot Sy wil…

Preekskets:

Ons worstel dikwels met die vraag of God wel ons gebede verhoor.

In Handelinge 12 bid die gelowiges vir Petrus, in streng

bewaking omdat hy gedood sou word, maar vind dit dan onwerklik en ongeloofwaardig dat hy in die middel van die nag aan die deur klop…

Die Here verhoor nie altyd ons gebede soos ons wil, en wanneer ons wil, en tot ons wil nie…

Maar soos Hy wil, wanneer Hy wil, en tot Sy wil!