Datum: 3 April 2026
Tyd: 09:00
Prediker: Ds. JL Lee
Spesiale notas: GOEIE VRYDAG – gesamentlike diens met GK Alkantrant
Alle berymings is vanuit die 1936-psalmboek.
| Ontmoetingsdiens | 1. Votum en Seëngroet | |
| 2. Psalm 114:1,2, en 4 | ||
| Versoenings-en verootmoedigingsdiens | ||
| 6. Gebed om die verligting van die Gees (Epiklese) | ||
| Woorddiens | ||
| 7. Psalm 115:1,2, 8 en 9 | ||
| 8. Skriflesing | Matteus 27:11-31 | |
| 9. Belydenis | ||
| 10. Fokusverse | Matteus 27:26 | |
| 11. | ||
| Liturgiese formuliere (Doop/Nagmaal/Bevestiging ens) | 12. | |
| Antwoorddiens | ||
| 13. Psalm 116:1,2,3 en 5 | ||
| 13. Gebed | ||
| Kollekte | ||
| 14. Psalm 118:1,11 en 14 | ||
| 15. Wegstuurseën | ||