Prediker: Ds. Lourens du Plessis | Kerk: GK Waterkloofrand | Datum: 26 Julie 2026 om 17:30 | ▶ Kyk op YouTube
Vir God is gehoorsaamheid aan Hom, ononderhandelbaar!
Maar die duiwel loop rond soos ‘n brullende leeu…
Wat maak jy met versoekings? Hoe hanteer jy dit? Kan jy versoekings weerstaan? Almal…?