Prediker: Ds. Lourens du Plessis | Kerk: GK Waterkloofrand | Datum: 15 November 2026 om 17:30 | ▶ Kyk op YouTube
Dat ons die Here dankbaar is vir ons verlossing in Christus, soos ons daaraan herinner is vanoggend in die Nagmaalviering, lei geen twyfel nie…
Maar wat kan ons doen om teeroor ons Driemaal Heilige God ons dank te bewys?
‘n Meer toegewyde en gehoorsame lewe? As ons maar heelhartig kon…!
Of moet ons iets groots aanpak, sodat die mense om my kan sien hoe dankbaar ek is? Dit sal by God geen indruk maak nie…!
Nee, ek moet Hom vereer vir Wie Hy is, en vir wat Hy doen…
Ek moet bid!
Nie allereers vra nie, maar Hom in my gebed voortdurend vereer!