Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend se erediens is Jeremia 31 : 23 – 40 met vers 31 as teksvers.

Noudat die Here plant en bou, laat jou lewe ook getuig van plant en bou.

  • leef vrygespreek deur die Here
  • volwassenheid moet jou “ken van die Here” kenmerk
  • jou getrouheid sal harts-getrouheid wees.

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Lied151 : 1 en 2; Ps. 71 : 4, 5 en 9; Skrifberyming 2-6 ; 2 en 7 en Ps. 103 : 9 en 11.

U kan die video-uitsending hieronder volg.

[youtube id=”8p92Xee0C8Y”]