Die tema van vanaand 16 Oktober se erediens is : ” God verborge groot, maar hier !” Die Skriflesing is Spreuke 25 : 1 tot 7 en Lukas 17: 20 – 24 met Spreuke 25: 2 as teksvers.
Dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek, lei die erediens.
Ons sing vanaand Psalm 67 : 1 en 2 vooraf; Psalm 27 : 1, 3 en 6; Psalm 37 : 4, 5, 6 en 21; en Skrifberyming 17-2 ; 4, 5, 6, 7 en 8.
Ons vertrou dat die erediens op video sal kan volg (hieronder)
[youtube id=”zWF5IJGZ3Vw”]