Die tema van vanaand 25 Junie se erediens, word deur ds Hardus Lee van GK Derdepoort behandel aan die hand van Eksodus 32. Verse 30 tot 32 is die teksverse.
U kan ds Hardus se preekskets lees deur op “Sketse” op ons voorblad te klik .
Ons sing vanaand Psalm 43:3; Psalm 136:1,2 en 3; Skrifberyming 9-3:1 en 2; Skrifberyming 11-2:1 en 4 en Psalm 93:1,2,3 en 4.
U kan saam met ons deelneem aan die erediens se videoweergawe deur hieronder op die pyltjie te klik of te klik op YouTube onderaan hierdie bladsy.