Br. Juan Mienie, lidmaat en ouderling van ons gemeente, gaan vanaand vir ons voor in die erediens. Die tema van die erediens word behandel aan die hand van Esra 8 met vers 22 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 31:1; Psalm 86:6 en Psalm 31:3,4,5 en 17.
U kan die erediens volg in video-formaat deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.