Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 19 Augustus se erediens gelei deur dr Douw, is “Skaamteloos in gebed na God en seker dat Hy ag gee.” Die Skriflesing waarvolgens die erediens gaan plaasvind is Lukas 11:1 tot 13 met vers 8 as teksvers.

U kan die volledige preekskets vooraf of tydens die preek lees deur op “Sketse” op ons voorblad te klik

Ons sing vanoggend Psalm 146:1,4 en 6 (omdigting van TT Cloete); Psalm 115:1, 6 en 7; Psalm 4:2 en 3 en Skrifberyming 10-2 (beryming van die Onse Vader)

U kan saam met ons deel hê aan die erediens en inloer deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.

[youtube id=”VneJwCE06D4″]