Die Skriflesing tydens vanaand 25 November se erediens is 1 Timoteus 3:1 tot 16 met die klem op vers 15.
Die tema vanaand is “Wie sê jy na in jou standpunt oor die kerk?”
Ons sing vanaand Psalm 145:2,3 en 9 (omdigting); Psalm 81:11 en 12 en Skrifberyming 15-1:1,2,3 en 4.
U kan inloer deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik of inluister deur op ons voorblad op “Oudio” te klik.