Die Skriflesing vir vanoggend 2 Desember se erediens is Markus 1:1 tot 13 en die teksvers is verse 7 en 8. Die tema vir die diens is : ” Die Sterkere Een hét gekom. Nou sien jy sy krag in die nuwe-bedeling-mense”
Die volledige preekskets vind u onder “Sketse” op ons voorblad.
Ons sing vanoggend Lied 198:1,2 en 3 (vooraf); Psalm 45:1,3 en 4; Psalm 32:1 en 5 en Skrifberyming 8-1:1 en 2.
U kan deelneem aan die erediens deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.