Die 9uur diens op 7 April 2019 waargeneem deur Proponent Dr Juan Mienie se tema is soos hierbo aangedui.
Skriflesing is Psalm 1 (1933/53-Vertaling). Ons sing vooraf Ps 1:1,2,4 – Na die Seën Psalm 119:20,28 en die slotsang Psalm 25:2,4,6
Die diens word lewendig uitgesaai en is ook na die tyd beskikbaar in video asook oudio formaat – sien die skakels hieronder.