Dr Douw Breed lees uit 2 Korintiërs 12:1-10 met teks: vers 9 en ons sing saam Lied 476:2, 4; Sb. 18-6:1, 2, 5; Ps. 131:1, 2, 3; Ps. 124:1, 2, 3.
Die tema word behandel volgens die hoofpunte:
- Ek het gebid en nie ontvang nie – die Here is nie planloos nie.
- Ek het gebid en is geantwoord – Dié antwoord aanvaar ek met toewyding.
- Ek het gebid en nou gebeur grootse wonders – Sy krag is in en oor my.
Die diens kan gevolg word deur te klik op oudio of deur hieronder per video.