Skriflesing: Jeremia 24. Teks: vers 7. Sang: Lied 304:1, 2; Ps. 40:2, 3; Ps. 9:7, 12, 14; Ps. 4:2, 4.
Die tema word behandel onder die volgende hoofde:
- Maak seker jy het helderheid.
- God is soewerein in die genade wat Hy betoon.
- God is kragdadig in die genade wat Hy betoon.
Die diens kan ook op oudio ingeluister word.