Loof die Here wat gekom het en weer sal kom! (1 Desember 2019 – 6:30nm)
Skriflesing: Psalm 118 Fokusvers: Psalm 118:26a Sang: PS 48:1,2; PS 118:12-14; SB 15-1 (75):2-4. Diens word intyds en daarna beskikbaar deur video hieronder en oudio hierbo.
Skriflesing: Psalm 118 Fokusvers: Psalm 118:26a Sang: PS 48:1,2; PS 118:12-14; SB 15-1 (75):2-4. Diens word intyds en daarna beskikbaar deur video hieronder en oudio hierbo.
Skriflesing: Psalm 141 Fokusvers; Psalm 141:2 Sang: Ps.48-1:1 en 4; Ps.74-1:15 en 16; Skrifb.14-3:1 en 4; Ps.20-1:2,4 en 5. Die uitsending is intyds per video hieronder beskikbaar asook deur Oudio […]
Skriflesing: Psalm 118:1-14 Sang: Ps 118:1,3,7; Sb 5-3 (8):1,2; Sb 5-4 (10):1,2,5,6. Dr Malan van Rhyn behandel die gelese gedeelte en laat die klem val op die volgende: 1. Die Psalm […]
Lees Hebreërs 13. Teks: vers 20-21. Toerusting van Bo. Inleiding: Hoe evalueer ‘n mens 24 jaar se bediening in die Gk. Waterkloofrand? Sou ‘n mens kan vra of daar deur […]
Skriflesing: Hebreërs 13. Teks: 20 en 21 Sang: Ps. 138:1, 2 (Omd); Ps. 73:11, 12; Ps. 119:53, 63; Sb. 1-2:1, 2, 3. Uit die Woord word die volgende punte nader […]
Lees Hebreërs 13:20-22 deur soos dit hier onder weergegee word. Hebreërs 13:20-22 20 God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die […]
Skriflesing: Kolossense 2:6-15. Teks: verse 13-15 Sang Ps. 47:1,4; Ps. 84:3, 6; Ps. 23:3; Ps 116; Ps. 2:2, 6. Ons vier Nagmaal en Nabetragting daarna volg die afskeid van Dr […]
Lees Kolossense 2:6-15. Teks: verse 13-15 God se magtige optrede by die kruis rig my denke en my dade. Inleiding: Waarom is die kruisiging van die Jood Jesus Christus so […]
Lees Kolossense 2:6-15 soos hier onder weergegee. Die klem in die prediking sal Sondag op verse 13-15 val. 6 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle […]
10 November 2019 VOORAF Sanggroep: “Benedictus” Sanggroep: “Ave Verum Corpus” Karl Jenkins Sanggroep: ”Gloria in Excelsius” L von Beethoven EREDIENS Votum. Seën. Sing: Psalm 149:1, 2 (lofsang) […]