Preekskets (28 November 2021 – 9:00vm)
Genesis 17:15-22; 18:9-15 & 21:1-7 Toe vra die Here vir Abraham: “Waarom het Sara gelag en dink sy, ‘Sal ek werklik nog geboorte kan gee terwyl ek al oud is?’ […]
Genesis 17:15-22; 18:9-15 & 21:1-7 Toe vra die Here vir Abraham: “Waarom het Sara gelag en dink sy, ‘Sal ek werklik nog geboorte kan gee terwyl ek al oud is?’ […]
Lees: 2 Timotheus 3:10-4:5 Teks: 2 Timotheus 3:17 Belydenis: DL 5:14 Sing: Ps. 2-1:1,6; Ps. 119-1:39,40; Sb 10-2 (Onse Vader); Ps 147-1:1,7; Die onsigbare Woordbediening Die sigbare Woordbediening
Lees: Genesis 17:15-22; 18:9-15; 21:1-7 Teks: Genesis 18:13,14 Sing: Ps 149-1:1,4; Ps 51-1:1; Ps 100-1:1,2,3; Ps 100-1:4; Ps 145-1:1,2,4; ‘n Lag vanuit wanhoop en ongeloof ‘n Lag vanuit dankbaarheid en […]
Lees: Psalm 131 Teks: vers 2 Sing: Ps. 118:1, 2; Ps. 40:4, 5; Ps. 61:2, 3. Die uiterlike dinge wat ons najaag, bring nooit bedaring nie. Net by God kom ek […]
Lees: Psalm 131 Teks: vers 2 Sing: Ps. 118:1, 2; Ps. 40:4, 5; Ps. 61:2, 3. Kom by die Here tot bedaring soos ‘n gespeende kind by sy ma. As daar […]
Lees: Ester 1 Teks: vers 4 Sing: Ps. 138:1, 2; Ps. 4:3, 4; Sb. 14-2:1; Ps. 37:5, 18, 23 Oppervlakkig beskou is dwase regeerders onstuitbaar. Juis in hul onstuitbaarheid word bose […]
Lees: Ester 1 Teks: vers 4 Sing: Ps. 138:1, 2; Ps. 4:3, 4; Sb. 14-2:1; Ps. 37:5, 18, 23 Waar is God wanneer regeerders arrogant hulle mag misbruik? Oppervlakkig beskou is […]
Lukas 19:1-10Dordtse Leerreëls 5:12 Maar Saggeus het gaan staan en vir die Here gesê: “Kyk, Here, ek gee die helfte van my besittings aan die armes, en as ek van […]
Openbaring 2:8-11 Mattheus 16:13-28 ‘Ek ken jou verdrukking en jou armoede, maar tog is jy ryk.’ Die rykdom van die gemeente in Smirna Sou jy ‘n lid wou wees van […]