Troosdiens – Willem Hendrik Coetzer (29 Januarie 1939)
Skriflesing: 1 Petrus 1:3-12 Sang: Psalm 146-1:1,3,8; Skrifberyming 12-3:1,2; Skrifberyming 18-6:1,3,4,5 As gevolg van die Covid 19 beperkings kan net uitgenooides die diens fisies bywoon.
Skriflesing: 1 Petrus 1:3-12 Sang: Psalm 146-1:1,3,8; Skrifberyming 12-3:1,2; Skrifberyming 18-6:1,3,4,5 As gevolg van die Covid 19 beperkings kan net uitgenooides die diens fisies bywoon.
Skriflesing: Kolossense 1:21-29 Teksverse: 26-28 Sang: Ps. 147:1 en 2; Ps. 25:1 en 7; Ps. 42:1 en 5.
Christus is die geheim van ons lewe Baie mense worstel diep in hulle harte met die vraag waarom daar soveel swaarkry en seerkry en smarte in hierdie lewe is. Sommige […]
Skriflesing: Johannes 13:1-20 Teksvers: 14 Sang: Ps. 92:1; Ps. 32:1 & 5; Ps. 119: 2 & 7; Ps. 136: 1; Ps. 146: 1 & 3.
Vou die hande biddend om in diens van die Here te ontvou In die brief van die tekswoord – gerig aan die ballinge in Babilonië, is die Here deur sy […]
Onthou die sout! Wanneer jy kosmaak en jy vergeet om sout in te gooi, gaan jy dit nie agter kom voor jy nie die kos proe nie. Die kos gaan […]
Skriflesing: Jeremia 29: 1 – 14Teks: Jeremia 29: 7Sing: Ps. 65-1 : 3, 4; Ps. 74-1 : 2, 15, 16; Sb. 2-2 (34) : 1, 3; Die inhoud van die […]
Skriflesing: Levitikus 2Teks: Levitikus 2:13 Sing: Ps. 84; Ps. 50:8,11; Sb. 4-3:1,2; Ps. 111:1,3,5; Sb. 3-3:1; Onthou die sout in die offer Onthou die sout-verbond
Skaamteloos in gebed na God en seker dat Hy ag gee Skaamteloos. In Jesus se gelykenis volgens Lukas 11 is daar drie hooffigure: die reisiger-vriend wat laat in die nag […]
Wat jy in Christene sien, is beslis nie wat jy kry nie. Moenie meer en meer word soos die wêreld jou sien nie. Met gelowiges kry jy baie meer as […]