tredouxjg2@gmail.com
Posts by :
Ons lewens is ‘n lof-offer erediens – 31 Augustus 2025 – 17:30
Psalm 100 roep ons op om die Here met blydskap te dien en sy poorte binne te gaan met lof. Hierdie psalm was oorspronklik ’n lied wat tydens die lofoffer […]
Dis lieflik om naby God te wees! – 31 Augustus 2025 – 09:00
Dis lieflik om naby God te wees! Psalm 84 is ’n pelgrimslied. Die digter is ver van Jerusalem, maar sy hart smag om by die tempel te wees waar God […]
Die HERE is ons erfenis!
Dawid is in die oorgangstyd tussen die Rigters en die Konings gebore, met daardie vervallegeskiedenis nog vars in die geheue. Hy het groot hervormings in die land tot stand gebring,maar […]
God gee ouderlinge sodat die gemeente godsalig sal leef.
Titus is op Kreta agtergelaat met die opdrag om ‘n aantal dinge in orde te kry. Paulus bemoedig hom dan met hierdie ‘pastorale brief’, waarin hy eers die grondslag van […]
Die persoonlike God is onvoorstelbaar groots
Lees: 1 Timoteus 6:3-21; NGB 1 Sing: Psalm 136 : 1, 2, 3; Psalm 30 : 7; Skrifberyming 2-2 (34) : 1; Psalm 145 : 2, 4, 12; Inleidend Oor […]
Die Here maak nie alles van Sy wêreldregering bekend nie
Lees: Openbaring 10 Sing: Psalm 32 : 1; Psalm 71 : 13, 17; Skrifberyming 18-7 (45) : 1, 9; Psalm 68 : 15, 16; Inleidend Daar word deesdae baie wetenskaplike […]