Akskop Funksie 2012 Fotos

Die gemeente het die jaar se aktiwiteite begin met ‘n “Afskopfunksie” waartydens daar geld vir Bybelverspreiding ingesamel is. Hieronder is fotos wat tydens die funksie geneem is. [nggallery id=1]