Kalender
Hou hierdie kalender dop vir alle gebeurtenisse en aktiwiteite van Die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand. Hierdie kalender word lewendig opgedateer om te sorg dat u niks mis nie. Klik op die Lewendige kalender-knoppie onderaan die kalender om alle datums te voeg op u persoonlike kalender op u rekenaar of selfoon. Maak ook gerus gebruik van die soek-funksie om ‘n spesifieke aktiwiteit te soek.