Preekskets (29 September 2019 – 9:00vm)
29 September 2019. Gen. 27:46-28:22 en Joh.1:43-51 Teks: Joh. 1:51 Opreg vol verwondering in my geloof, aanbidding en verheerliking van die Here. Inleiding: Is my geloof, aanbidding en verheerliking van […]
29 September 2019. Gen. 27:46-28:22 en Joh.1:43-51 Teks: Joh. 1:51 Opreg vol verwondering in my geloof, aanbidding en verheerliking van die Here. Inleiding: Is my geloof, aanbidding en verheerliking van […]
Skriflesing is uit Gen. 27:46-28:22 en Joh.1:43-51 met die laaste vers as teksvers. Ons sing Ps. 33:1, 2 (Omd.); Ps. 138:1, 4; Ps. 97:1, 4; Ps. 68:12, 15. Die tema […]
Lees Johannes 1:43-51 soos hier onder weergegee deur. Johannes 1:43-51 43 Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê […]
Dr Johannes Bingle lees uit Efesiërs 2:11-22. Ons sing Ps. 89-1:6,7; SB 15-7:5 ; SB 1-1:1,4,6,7 . Lewendige video is hieronder beskikbaar en oudio kan bo geklik word.
Dr Johannes Bingle gaan voor uit Filemon 1:12-14 & 18-26 met fokus verse 22-24. Ons sing Lied 151:1,2; Ps. 148-2:1,2,3; Ps. 148-2:6,7,8,9; Lied 231:1,3; Ps. 56-1:4; SB 14-3:1,3,4. Volg die […]
Dr Henk stoker gaan voor uit Genesis 1:1 & Jesaja 44:24 – Sang is Ps.19:1-2 / Skb.17(17-1):1,2,5,6 / Skb.(12-3):1-2 / Ps.8:3-7. Die tema word onder die hoofde behandel Die ontstaan […]
Ds Nico Ligthelm gebruik as Skrifgedeelte Miga 6 :1 tot 9a met teks vers 8a. Sang Ps.111-2:1,3,4; Ps.119-1:62,63; Skrifb.18-3:7,8; Ps.46-2:1,3. Die diens word lewendig uitgesaai en kan hieronder gevolg word, […]
Skriflesing is uit Jakobus 4:1-10 met konsentrasie vers 3. Sang Ps. 100:1, 2 (Omd); Ps. 47:1, 4; Ps. 139:1, 2, 12. Hieronder word die diens lewendig aangebied op video en […]
8 September 2019 Lees 1 Timoteus 3:14-16. Teks: vers 15 Ons kom, o God, vanoggend tot U met ‘n baie spesifieke bede. Inleiding: Ons is elkeen onder die besef van […]
Skriflesing is uit 1 Timoteus 3:14-16 met spesifieke aandag op vers 15. Sang is Ps. 25:1, 7; Ps. 119:33, 38; Sb 15-7:4, 5. Ons kom na U as ú huishouding. […]