OGGEND 25 MAART 2012
Hy wat daar in sy bebloede toestand voor Pilatus staan, Hy is ons Koning. Die bebloede Een, juis Hy is die Koning wat gekom het. Wanneer Pilatus op die regbank […]
Hy wat daar in sy bebloede toestand voor Pilatus staan, Hy is ons Koning. Die bebloede Een, juis Hy is die Koning wat gekom het. Wanneer Pilatus op die regbank […]
Juis omdat Hy ons Hoëpriester is, ontvang ons volmaakte versoening Lees Johannes 18:12-24 Teks vers 13 In Johannes 18:13 word beklemtoon wie hoëpriester was in die jaar toe die Here […]
God se erfgename leef in (ware) weelde en is nie van krummels afhanklik nie. Lees Rigters 1:1-7 Teks: vers 7 Die aanslag teen die erfgename is: “Maak hulle van krummels […]
Insig in die gesag waarmee Jesus optree, verander jou lewe. Lees Lukas 7:1-10 Teks: vers 9 Insig in die gesag ágter Jesus se gesag, lei tot ʼn nederige afhanklikheid. Jesus […]