Verlede Sondag het die diakonie die gemeente getrakteer op ‘n skaapbraai ete. ‘n Groot aantal lidmate het heerlik gesmul en gesellig verkeer. Die geld wat hulle ingesamal het, gaan gebruik word om behoeftiges binne en buite die gemeente by te staan.
Gaan kyk gerus na die fotos van die dag.