Op Saterdag 13 Oktober het ‘n bussie met ‘n aantal van ons gemeentelede op ‘n lekker uitstappie gegaan om die Kerkmuseum in Nylstroom te besoek. Dit was baie gesellig en leersaam. Kyk na ‘n paar fotos wat op die dag geneem is.
Uitstappie na die Kerkmuseum te Nylstroom, a set on Flickr.