Skip to content
Menu

‘n Gesellige atmosfeer het geheers op Sondag  11 November toe die Verwelkomingskommissie die nuwe intrekkers welkom geheet het.  Dit het plaasgevind by die huis van Japie en Jane Landsberg wat uitstekend toegerus is om soveel mense te onthaal. Ons het heerlik gekuier en geëet en ons hoop die nuwe lidmate voel sommer al klaar tuis.

Kyk na die fotos van die dag.

DSC_0056DSC_0057DSC_0058DSC_0059DSC_0061DSC_0063
DSC_0065DSC_0067DSC_0069

Nuwe Intrekkers, a set on Flickr.