Skip to content
Menu

As deel van ons Gemeente se evangelisasie-aksie reis Dr Douw en br Theo le Roux more (10 Junie),  saam met afgevaardigdes van die Teologiese Skool Potchefstroom,  na Gweru in Zimbabwe. Die doel is o.a. om die verkondiging van die Evangelie in Zimbabwe te bevorder deur Christene aldaar te help met opleiding in teologie.

Ons bid dat die Here hulle reis na en werk in Zimbabwe sal seên.