Skip to content
Menu

Beide eredienste word gelei deur ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem.

Die tema vir die oggenddiens is “God se geheim met sondaars” .Lees Efesiërs 1: 1-14 en die teksverse is Efesiërs 1 :4,9,10(a)

Die tema vir die aanddiens is “God se vaste fondament” . Lees 2 Tim.2 : 14-26 en die teksvers is 2 Tim. 2:19