Skip to content
Menu

Die teksvers, vers 32, kom uit Spreuke 30 en die gedeelte wat gelees word is Spreuke 30: 24 – 33

Die tema is : ” Omdat my Verlosser teen die groot noodwendigheid kon ingaan, is ek nie ‘n slaaf van noodwendigheid nie”.

Ons erken nie die “noodlot” nie en dat die “noodlot” dinge in hierdie lewe bepaal nie maar herken ons “noodwendigheid”?

Klik op die skakel “Sketse” vir die volledige skets van die preek en luister Sondagoggend om 9.00 na die volledige erediens.