Skip to content
Menu

Die Blye Boodskap kom vandag uit Openbaring 21 : 1-8 met die klem op vers 2.
Wie die Nuwe Jerusalem in die oog hou, sal :
– weet dat die kerk nou reeds oorwinnend kan leef
– voorbereidend leef
– getroos leef
– seker wees
– groei in heiligmaking
Die Preekskets kan gelees word deur op “Sketse” op die voorblad te klik en die volledige video weergawe van die eredienste kan gevolg word deur op Youtube te klik.
Ons sing vanoggend Psalm 72 : 10 en 11; Psalm 36 : 2 en 3(omd.); Psalm 23 : 1 en 3; Psalm 116 en Skrifberyming : 18-7 : 1, 3 en 10. Vanaand sing ons Psalm 18 : 15 en 20; Psalm 61 : 1,2 en 3 en Psalm 122 : 1 en 2.