Skip to content
Menu

Ons lees vanoggend in Filippense 2 : 1 tot 11 en 4 : 1 tot 3 dat die verhouding tot Christus alles-bepalend is wanneer gelowiges stry kry.
Daarom is daar
– dringendheid wat pas by mense wat getroos is.
– het elkeen wat deel is van die onenigheid, ‘n verantwoordelikheid.
– kan ander gelowiges hulle nie afsydig hou nie.
– is dit nederigheid van Christus wat dwing.
– is niks minder as ware eensgesindheid die doelwit nie.
Ons antwoord op die Woordverkondiging deur te sing uit Skrifberyming 12-6 verse 1,2 en 5; Skrifberyming 12-3 verse 1 en 2; Psalm 92 verse 2 en 3 en Psalm 31 verse 5, 15 en 19.