Op Sondag 31 Augustus, na Nagmaal, het die diakonie vir die gemeente ‘n fondsinsamelingsete gehou. Dit was ‘n gesellige samesyn waar oud en jonk saam gekuier het en ou en nuwe lidmate mekaar leer ken het. Kyk gerus na die fotos.Die Diakonie sê ook baie dankie vir die lidmate wat hulle op dié wyse ondersteun het. Kyk na hulle reaksie deur op Diakonie/Uit die diakenbank/Bloublaadjie op die voorblad te klik.













