Skip to content
Menu

Beide eredienste vandag word gelei deur ds Nico Lighthelm, emerituspredikant van Alkantrant.
Vanoggend se tema is: “Christus is die werklikheid” en word gehanteer aan die hand van Kolossense 2 met vers 17b as teksvers.
Vanaand se tema is “Kind of Slaaf?” en word gehanteer aan die hand van Galasiërs 4 met as teksvers vers 7a.

U kan op beide eredienste “inkyk” deur te klik op YouTube onderaan die voorblad.