Skip to content
Menu

Dr Klasie Heystek lei vanoggend 10 Mei die erediens en die tema van sy preek is : “Christus verenig saam wat sonde hier geskei het”
U vind die volledige liturgie (met ‘n aanduiding van die Skriflesing en wat ons sing) deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
By Video kan u inkyk op die erediens en by oudio kan u inluister.

Ongelukkig het ‘n kragonderbreking die uitsaaidiens verhoed.