Prof. Amie van Wyk lei vanoggend se erediens met die tema : “Hemelvaart : die Koning en sy koets
Die belangrike gebeurtenis word herdenk aan die hand van Handelinge 1 : 1-14 met vers 1:9b as teksvers.
Ons sing vanoggend Ps.66: 1,2 en 7; Ps.9: 1 en 7; Ps.119: 7; Ps 68: 13 en 15 en sluit af met Skrifberyming 7-2: 1 en 2 sowel as Skrifberyming 10-2 (die Onse Vader)
U kan die erediens volg op oudio of video.