Die susters van ons gemeente onder die leiding van Ria Stoker het die afgelope aantal maande kombersies gebrei vir die kinders van die President Krugerhuis te Reddersburg. Hier is ‘n aantal fotos.