Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand se erediens met hierdie tema.
Die Skriflesing is Jesaja 5; 1-7, 8, 11, 18, 20 tot 23.
Ons sing vanaand Psalm 89: 1 en 3; Psalm 118 : 1 en Skrifberyming 18-7 : 1 en 12.
U kan die erediens by wyse van oudio of video volg : klik net op die betrokkie blokkie op die voorblad of klik op YouTube op die voorblad.
[youtube id=”WjKOnyzCBs8″]