Skip to content
Menu

Dr Johannes Bingle gaan ons voor vanoggend.

Ons sing  SB 1-6:1,2,3 & Ps. 134-1:4 & Lofsingend SB 1-2:1,2,3 & Bevestigend Sing Ps. 149-1:1 (1e melodie) & Verootmoedigend Ps. 94-1:6 & Dankbaarheid SB 11-2:1,2,3,4 asook die Amen

Daar word gelees uit Mattheus 14 : 22 – 33

Ons het gesamentlike diens vanaand by Brooklyn gemeente ter viering van Hervorming en ongelukkig sal daar nie ‘n uitsaaidiens wees nie.

[youtube id=”QjHpntNaDus”]