Skip to content
Menu

Die tema van dr Douw se erediens vanaand (29 November) is :” Ek is deel van ‘n nuwe geslag. Ek is nie meer deel van die geslag van Kain wat mense slag (moor) nie”.

Die Skriflesing is 1 Johannes 3 : 11 tot 24 met die klem op vers 14.

Ons sing vanaand Ps. 68 : 1 en 5 (Omdigting); Ps.44 : 1,2 en 3 (Omdigting) en Ps.133 : 1 en 2.

U kan die erediens direk volg op oudio (klik op “oudio” op die voorblad) en ook op video deur hieronder op die pyltjie te klik.

Vorige eredienste is ook kykbaar : klik op “playlist” of op “snitlys”

[youtube id=”Vn3ikj95sQ8″]