Skip to content
Menu

Ds Nico Ligthelm , emerituspredikant van Alkantrant, lei vanoggend die erediens met die tema : “Oorvloed by Christus”.

Die Skriflesings is : Exodus 7 : 14 tot 17 en ook Johannes 2 : 1 tot 11. Die klem word op Johannes 2 : 11 a geplaas.

Ons sing vanoggend Ps.93 : 1,3 en 5 (Cloete omdigting); Ps. 86 : 1,2 en 6; Skrifberyming 16-1 : 1 en 6 (na die doop); Ps.23 : 1 en 3 (Cloete omdigting) en Ps.33 : 2, 10 en 11.

Die kindjie van Johan en Emmare Stronkhorst word vanoggend tydens die erediens gedoop.

[youtube id=”fIdZ1vXmV0c”]