In vanoggend se erediens word gelees uit Ps.78 en wel verse 1 tot 17 en 65 tot 72.
Die tema van die erediens is :” Moet dit nie vir die kinders wegsteek nie”
* Watter gelowige sal tog vir kinders die heel belangrikste kennis wegsteek ?
* Om hierdie kennis oor te dra, eis voortdurende selfondersoek.
* Getroue oordra van hierdie kennis, dra heerlike vrugte.
U kan die volledige preekskets onder “Sketse” op die voorblad vind.
Ons sing vanoggend Lied 190 : 1 en 3 (vooraf); Skrifberyming 10-2; Ps.59 : 5 en 10 en Ps. 48 : 4 en 5.
U kan deur hieronder te klik die video-weergawe van die erediens volg.
[youtube id=”s4Ip5M4PyZ4″]