Skip to content
Menu

12 Maart 2016 – 9:00am

Dr Douw Breed gaan ons voor deur te lees uit Kolossense 1:1-14 met Teks: vers v. 9d-c (… en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig, …) . Ons sing Sb1-2:1, 2, 3  /  Ps. 121:1, 2  /  Ps 86:3, 6  /  Ps 119:7, 8, 14 (Omd)

U kan die uitsending volg deur op die pyl te klik. Die oudio is ook lewendig beskikbaar op die webwerf.

[youtube id=”fgdE0jvXZqY”]