Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend se erediens is : “Ek het ‘n dubbele sekerheid oor die lewe hierna” en die Skriflesing in dié verband is 2 Korintiërs 5 : 1 tot 10. U kan die volledige preekskets te siene kry deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Psalm  47 : 1 en 2 (Omd.); Psalm 33 : 6 en 8; Psalm 72 : 10 en 11 en Skrifberyming 7-2 : 1 en 2.

U kan die video-weergawe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”zpR9yGz-DO8″]