Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 15 Mei se erediens is Openbaring 5 met vers 6 as teksvers. Die tema van die erediens gelei deur dr Douw, is “Verbly jou in die WIE van Pinkster.”

  • Verbly jou in die Gewer
  • Verbly jou ook in die Gawe
  • Verbly jou in die ontvangers

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Psalm 145 : 4, 5 en 6 (omdigting); Psalm 36 : 2 en 3; Psalm 18 : 15 en 16 en Skrifberyming 8-3 : 1.

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur op die pyltjie hieronder te klik.

[youtube id=”5hi6hWUOn9s”]