Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Psalm 47 met verse 6 tot 9 as teksverse. Die tema is “Luister fyn : die oorwinning is behaal! “
Ons sing vanaand Psalm 128 : 1, 2 en 3 (omdigting); Psalm 48 : 4 en 5 en Psalm 47 : 1 en 2 (omdigting).
U kan die videouitsending van die erediens hieronder volg.
[youtube id=”AkY1qdLiJtk”]