Skip to content
Menu

Ons sing vanoggend (Sondag 8 Mei) tydens die erediens die onderstaande lied.

OF ONS LEWE EN OF ONS STERWE

(Beryming van Romeine 14:7 en 8 (Prof Fanie Jooste), melodie Ps.42)

Niemand leef tog vir homself nie.

Niemand sterf ook vir homself.

Ons leef U tot eer, o Here,

en ons sterwe is tot U.

Of ons lewe of ons sterf,

ons behoort aan U, ons Heer!

Lei ons altyd so te lewe :

heilig aan U oorgegewe!