Skip to content
Menu

 

 

Saterdag 14 Mei was beplan vir ‘n gemeentepiekniek by die Rietvleidam. As gevolg van die reën (heerlike reën!) kon dit nie daar plaasvind en is die funksie verskuif na ons saal. Hierby is ‘n aantal foto’s van die lidmate wat nie kon wegbly vir ‘n lekker gesels en lekker selfaanmekaargesitte hamburgers nie!

 

IMG_1025 IMG_1026 IMG_1027 IMG_1028 IMG_1029 IMG_1030 IMG_1031 IMG_1033 IMG_1034 IMG_1035 IMG_1036 IMG_1037 IMG_1038 IMG_1039 IMG_1040 IMG_1041 IMG_1042 IMG_1043 IMG_1045 IMG_1046 IMG_1047 IMG_1048.