Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 22 Mei se erediens is :”Pas die lig in jou liggaam op, Gelowige” en die Skriflesing daarvoor is Lukas 11 : 14 tot 36.

  • ‘n Mens kan nie glo dat iemand nie glo nie !
  • Geloof en ongeloof het alles te doen met die lamp van die liggaam
  • Die hantering van die liggaam se lamp, hou gevolge in vir die liggaam
  • Let op die lig in jou liggaam.

Die volledige preekskets vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.

Ons sing vanoggend Psalm 71 :4, 12 en 14; Psalm 150 : 1 en 2; Psalm 17 : 1 en 2 (omdigting) en Lied 168 : 1, 2 en 3.

U kan die erediens op 22 Mei in videoformaat volg deur op die pyltjie hieronder te klik. Die oudioformaat vind u deur te klik op “Oudio” op die voorblad

[youtube id=”lJxDYjqJ2Vw”]